Search form

Openbaring 12:6

6Toe het die vrou na die woestyn gevlug. Daar was ’n plek in die woestyn, ’n plek wat God vir haar gereedgemaak het. Daar het God 1 260 dae lank vir haar gesorg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index