Search form

Openbaring 12:9

9God het die groot draak uit die hemel gegooi. Die draak is die ou slang, die mense noem hom “die duiwel” en “Satan.” Hy bedrieg al die mense van die wêreld. God het hom en sy engele op die aarde gegooi.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index