Search form

Openbaring 13:10

10As God besluit het jy moet

tronk toe gaan,

dan sál jy tronk toe gaan.

As God besluit het mense sal jou

met ’n swaard doodmaak,

dan sál hulle jou

met ’n swaard doodmaak.

Ja, die mense wat aan

God behoort,

moet geduldig wees

wanneer hulle swaarkry,

hulle moet aanhou glo!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index