Search form

Openbaring 13:11

Die dier wat uit die aarde gekom het

11Toe sien ek ’n ander dier wat uit die aarde kom. Hy het twee horings gehad, dit was soos ’n lam se horings. Maar hy het gepraat soos ’n draak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index