Search form

Openbaring 13:16

16Die dier wat uit die aarde gekom het, het vir al die mense gesê hulle moet ’n merk op hulle regter-hand of ’n merk op hulle voorkop laat maak. Almal moes die merk kry, kinders en grootmense, ryk mense en arm mense, slawe en mense wat nie slawe is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index