Search form

Openbaring 13:2

2Die dier wat ek gesien het, het soos ’n luiperd gelyk. Sy voete het gelyk soos ’n beer se voete en sy bek het gelyk soos ’n leeu se bek. Die draak het vir die dier gesê hy mag die draak se krag gebruik, hy mag regeer en hy mag alles doen wat die draak doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index