Search form

Openbaring 13:3

3En ek het gesien een van die dier se koppe het ’n groot seerplek gehad. Ek het gedink dat die dier sal doodgaan. Maar die groot seerplek het gesond geword. Al die mense in die wêreld was baie verbaas en hulle het die dier gevolg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index