Search form

Openbaring 14:14

14Ek het gekyk en gesien daar was ’n wit wolk, en op die wolk het Iemand gesit wat lyk soos die Seun van die mens! Hy het ’n goue kroon op sy kop gehad en in sy hand was ’n skerp sekel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index