Search form

Openbaring 14:3

3Hulle het ’n nuwe lied gesing voor God se troon en voor die vier diere en voor die ouderlinge. Net die 144 000 mense kon daardie lied leer, niemand anders nie, want God het hulle losgekoop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index