Search form

Openbaring 14:6

God sal die mense oordeel

6Ek het ’n ander engel gesien wat hoog in die lug vlieg. Hy het ’n boodskap gehad, ’n boodskap wat altyd goed is. Hy moes die boodskap bring vir die mense van al die lande, stamme, tale en volke.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index