Search form

Openbaring 14:9

9’n Derde engel het gekom. Hy het hard geskree en gesê: “God sal die mense straf wat die dier en sy beeld aanbid, die mense wat die dier se merk op hulle voorkoppe of op hulle hande het!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index