Search form

Openbaring 15:1

Die sewe laaste strawwe

1Ek het toe ’n ander groot en wonderlike teken in die lug gesien: Daar was sewe engele wat God se straf gebring het, sewe strawwe. Dit is die sewe laaste strawwe. Wanneer die sewe strawwe klaar is, dan sal God nie weer die mense straf nie, Hy het hulle dan genoeg gestraf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index