Search form

Openbaring 15:2

2Ek het iets gesien wat lyk soos ’n see vol glas en vuur. By die see het mense gestaan. Dit is die mense wat die dier en sy beeld en die nommer van sy naam oorwin het. Die mense het harpe gehad wat God vir hulle gegee het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index