Search form

Openbaring 15:3

3Toe sing hulle die lied van Moses, die dienaar van God. Dit is ook die lied van die Lam. Hulle het gesing:

“Here God, Almagtige!

Die dinge wat U doen,

is groot en wonderlik!

U doen altyd wat reg en waar is!

U is die Koning van die volke!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index