3Die tweede engel het sy bak op die see gegooi, en die water in die see het bloed geword, dit was soos die bloed van ’n mens wat dood is. En alles wat in die see gelewe het, het doodgegaan.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.