Search form

Openbaring 17:3

3Die Gees het in my gekom en die engel het my na die woestyn geneem. En ek het ’n vrou gesien wat sit op ’n dier wat baie rooi was. Daar was name geskryf op die dier, name wat vir God gelaster het. Die dier het sewe koppe en tien horings gehad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index