Search form

Openbaring 18:10

10Hulle sal ver staan en kyk, want hulle sal bang wees dat God hulle ook sal straf. En hulle sal sê:

“Dit gaan sleg

met die Groot Stad!

Baie sleg!

Dit gaan sleg met Babilon,

die sterk stad!

God het haar vinnig gestraf,

Hy het haar in een uur gestraf!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index