Search form

Openbaring 18:17

17Maar in een uur het God

die stad leeggemaak,

die stad wat so ryk was!”

Die kapteins van die skepe het ver gaan staan, en ook almal op die skepe en al die matrose en almal wat op die skepe werk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index