Search form

Openbaring 18:2

2Die engel het hard geskree en gesê:

“Babilon, die groot stad,

is afgebreek en plat!

Ja, dit is plat!

Die duiwels woon nou daar,

al die onrein geeste

kom daar bymekaar,

al die onrein voëls

kom daar bymekaar,

al die onrein diere

kom daar bymekaar,

mense hou niks

van daardie diere nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index