Search form

Openbaring 18:21

21’n Sterk engel het ’n klip opgetel, die klip het soos ’n groot maalklip gelyk. Hy het die klip in die see gegooi en gesê:

“God sal vir Babilon ook so gooi!

Sy sal hard val,

en die mense sal haar

nooit weer sien nie!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index