Search form

Openbaring 18:22

22Niemand sal weer hoor

dat iemand in die stad

harp speel nie!

Niemand sal weer hoor

dat iemand daar sing nie!

Niemand sal weer hoor

dat iemand daar ’n fluit

of ’n trompet blaas nie!

Niemand sal weer hoor

dat ’n ambagsman

daar werk nie!

Niemand sal weer hoor

hoe iemand daar

koring maal nie!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index