Search form

Openbaring 19:1

Almal in die hemel is bly

1Na hierdie dinge het ek iets in die hemel gehoor. Dit was soos die stemme van baie mense. Hulle het gesê:

“Ons prys ons God!

Hy red ons!

Hy is die Koning!

Hy is baie sterk!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index