Search form

Openbaring 19:12

12Sy oë was soos vuurvlamme, en daar was baie krone op sy kop. Daar was ’n Naam geskryf op Hom, niemand het die Naam geken nie, net Hyself het die Naam geken.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index