Search form

Openbaring 19:2

2Ons prys Hom,

want Hy doen altyd wat waar

en reg is!

Want Hy het Babilon,

die groot prostituut, gestraf!

Sy het onsedelik gelewe,

sy het al die mense op die aarde

sleg gemaak.

Sy het die mense doodgemaak

wat vir God gedien het,

maar God het haar gestraf!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index