Search form

Openbaring 19:5

5En ek het gehoor dat iemand by die troon sê:

“Julle wat vir ons God dien,

julle wat Hom respekteer,

julle moet Hom prys,

julle almal, kinders

en grootmense!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index