Search form

Openbaring 19:6

6En ek het iets gehoor. Dit was soos die stemme van baie mense en soos baie water wat raas en soos harde donderweer. Hulle het gesê:

“Ons prys die Here,

want Hy regeer!

Ons God, die Almagtige, regeer!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index