Search form

Openbaring 19:8

8God het vir haar gesê sy mag

mooi klere aantrek,

klere wat blink en skoon is!

Ja, die mooi klere

is die goeie dinge

wat die mense gedoen het,

die mense wat aan God behoort.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index