Search form

Openbaring 2:18

Die boodskap vir die gemeente in Tiatira

18“Jy moet vir die engel van die gemeente in die stad Tiatira skryf:

Die Seun van God se oë is soos ’n vuurvlam en sy voete is soos blink koper. Hy sê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index