Search form

Openbaring 2:24

24Maar julle ander wat ook in Tiatira woon, julle glo nie die dinge wat Isebel vir hulle leer nie. Party mense sê die dinge wat sy vir hulle leer, is die groot geheime van die Satan, maar julle wou nie daardie dinge leer ken nie. Vir júlle sê Ek: Ek wil hê julle moet net een ding doen, en dit is:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index