Search form

Openbaring 20:1

’n Engel bind die Satan vas, 1 000 jaar lank

1Toe sien ek ’n engel kom af uit die hemel. Hy het ’n sleutel en ’n groot ketting in sy hand gehad. Hy kon die onderwêreld oopsluit met daardie sleutel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index