Search form

Openbaring 21:1

Die nuwe hemel en die nuwe aarde

1Toe sien ek ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde. Want die eerste hemel en die eerste aarde was nie meer daar nie. Die see was ook nie meer daar nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index