Search form

Openbaring 21:3

3Toe hoor ek iemand praat by God se troon. Hy het hard gesê:

“Kyk, God woon nou

by die mense!

Ja, Hy sal by hulle woon!

En hulle sal sy volke wees!

God sal self by hulle wees!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index