Search form

Openbaring 22:17

17Ja, die Gees en die kerk, Jesus se bruid, sê: “U moet kom!”

Elkeen wat dit hoor, moet sê: “U moet kom!”

As iemand geestelik dors is, dan moet hy water kom haal, water wat hom altyd sal laat lewe, water wat verniet is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index