Search form

Openbaring 22:5

5Daar sal nie meer nag wees nie. Daar sal nie meer lig van ’n lamp of die son wees nie. Dit sal nie nodig wees nie, want die Here God sal ’n lig wees vir hulle. En hulle sal altyd en altyd regeer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index