Search form

Openbaring 22:6

Jesus sal weer kom

6Die engel het vir my gesê: “Die dinge wat in hierdie boek geskryf is, is waar. ’n Mens kan dit glo, want die Here God het vir die profete gesê wat hulle moet sê. Ja, God het sy engel gestuur om vir sy dienaars die dinge te wys wat gou moet gebeur.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index