Search form

Openbaring 3:1

Die boodskap vir die gemeente in Sardis

1“Jy moet vir die engel van die gemeente in die stad Sardis skryf:

Die Een wat die Sewe Geeste van God en die sewe sterre het, sê:

Ek weet wat jy doen. Die mense dink dat jy geestelik lewe, maar jy is geestelik dood.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index