Search form

Openbaring 3:2

2Jy moet wakker word! Daar is party mense wat amper geestelik dood is. Jy moet hulle help om geestelik te lewe, want Ek sien hulle doen nie wat reg is nie, hulle doen nie wat my God wil hê nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index