Search form

Openbaring 3:3

3Jy moet die dinge onthou wat jy gehoor het toe jy in My begin glo het. Jy moet weer daardie dinge doen, die dinge wat Ek wil hê jy moet doen. Ja, jy moet wakker word! As jy nie wakker word nie, dan sal Ek na jou toe kom. Ek sal kom soos ’n dief kom, jy sal nie weet wanneer Ek kom nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index