Search form

Openbaring 3:4

4Maar daar is party mense in Sardis wat reg lewe, hulle lewe is skoon, dit is soos Ek wil hê hulle moet lewe. Ek is tevrede met hulle en daarom sal hulle saam met My wees, hulle sal wit klere dra.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index