Search form

Openbaring 3:7

Die boodskap vir die gemeente in Filadelfia

7“Jy moet vir die engel van die gemeente in die stad Filadelfia skryf:

Die Heilige doen altyd wat Hy sê. Hy het die sleutel van koning Dawid. As Hy ’n deur oopsluit, dan kan niemand dit toesluit nie, en as Hy iets toesluit, dan kan niemand dit oopsluit nie. Hy sê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index