Search form

Openbaring 4:1

God is op sy troon

1Nadat hierdie dinge gebeur het, het ek gekyk en ek het gesien ’n deur in die hemel is oop. Die Persoon wat voorheen met my gepraat het, het vir my gesê: “Kom op hiernatoe, dan sal Ek vir jou wys wat ná hierdie dinge moet gebeur.” Die Persoon se stem was so hard soos ’n trompet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index