Search form

Openbaring 4:11

11“Here, ons God,

almal moet U eer

en prys en sê hoe sterk U is!

Ons wil U eer!

Ons wil U prys!

Ons wil sê hoe sterk U is!

Want U het alles gemaak!

Ja, U het so besluit,

daarom is alles daar,

U het alles gemaak!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index