Search form

Openbaring 4:3

3Die Persoon op die troon het gelyk soos jaspis en karneool. Rondom die troon was ’n reënboog wat soos smarag gelyk het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index