Search form

Openbaring 4:4

4Rondom die troon was daar 24 trone. Op die trone het 24 ouderlinge gesit. Hulle het wit klere gedra, en op hulle koppe was daar goue krone.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index