Search form

Openbaring 4:6

6Voor die troon was daar iets wat gelyk het soos ’n see van glas, dit was so helder soos kristal.

In die middel, rondom die troon, was daar vier diere. Elke dier se liggaam was vol oë, voor en agter.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index