Search form

Openbaring 4:8

8Elke dier het ses vlerke gehad, en daar was oë oral op die vlerke, bo en onder. Die vier diere het aangehou sing:

“Die Here God, die Almagtige,

is heilig, heilig, heilig!

Hy was altyd daar,

Hy is nou daar

en Hy sal weer kom!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index