Search form

Openbaring 5:1

Die Lam mag die boekrol oopmaak

1Ek het gesien die Persoon wat op die troon sit, het ’n boekrol in sy regter-hand. Daar was baie woorde op die boekrol geskryf, binne en buite. Die boekrol was toegeplak met sewe seëls.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index