Search form

Openbaring 5:12

12Hulle het hierdie woorde hard gesing:

“Almal moet sing oor die Lam

wat gesterf het.

Hulle moet vertel dat Hy sterk

en ryk is,

en dat Hy wysheid en krag het,

hulle moet Hom eer en prys

en loof!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index