Search form

Openbaring 6:11

11Toe het God vir hulle elkeen wit klere gegee. En Hy het vir hulle gesê hulle moet ’n kort tydjie wag, want die mense sal nog ander dienaars van God ook doodmaak. Hulle moet wag totdat daardie ander gelowiges ook almal dood is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index