Search form

Openbaring 6:12

Die Lam maak die sesde seël oop

12Toe die Lam die sesde seël van die boekrol breek, sien ek daar is ’n groot aardbewing. Die son het donker geword, soos swart rouklere, en die maan het rooi geword soos bloed.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index